News

Geen dier hoef meer geslag te word nie omdat Jesus die vleklose lam was vir ons sondes. Dit bring ‘n blydskap want ek weet ek is vry.” Verder het Christo die wanopvattings van Paasfees benader ...
Vir jare was dit ook die plek met die naaste hoërskool waar hierdie mense hulle skoolopleiding tot matriek kon voltooi. Hier in die Laeveld het die manne kwaai teen so ‘n verskuiwing wal gegooi.