Me. Letitia Pelzer met die gebedsvlae at sy ook vir Kunsvlyt ingeskryf het. Me. Letitia Pelzer was een van die 10 finaliste wat vir die KykNet realiteitsprogram, Kunsvlyt, gekies is. Volgens die ...
“Ek glo vas dat elke mens iewers in hulle ‘n bietjie kreatiwiteit het. Dit is ‘n vaardigheid wat jy moet ontwikkel, en deur dit te doen, kry jy die genot van ontspanning.” Só gesels Teresa Wessels wat ...